Modulekode | JLO 111 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die module sal die studentonderwyser in staat stel om sy/haar persoonlike potensiaal te verwesenlik en uit te brei deur veranderings in die jeug se gedrag aan te spreek. Die module fokus op eienskappe wat deur navorsing geïdentifiseer is om positiewe gedragsverandering teweeg te bring. Studente word gelei om kennis en vaardighede te ontwikkel met betrekking tot fisieke ontwikkeling en beweging as een van die onderwerpe van die vak Lewensoriëntering. Die module fokus ook op seker aspekte van sportsielkunde sowel as fisiologiese dimensies wat benodig word om die bewegingsvaardighede van leerders te meet. Die praktiese komponent fokus op leer en die onderrig van sport en menslikebewegingontwikkelingsvaardighede vir die skoolsportonderwys- en -opleidingsomgewing. Hierdie praktiese komponent vorm die grondslag vir die daaropvolgende studiejare. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App